Parts Manager / Onderdele Bestuurder
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Cradock, Eastern Cape
Permanent
Posted 11 March 2026
- Closing Date 19 March 2026
Job Details
Job Description
Kern doel van die pos:
Winsgewende bestuur en beheer van die Onderdele afdeling wat verkryging en bemarking insluit om ʼn volhoubare diens te lewer aan alle OVK kliente.
Minimum Vereistes:
- Graad 12;
- 4-5 minimum jaar ervaring in Meganisasie onderdele;
- Geldige rybewys;
- Toepaslike bestuur ondervinding sal tot voordeel wees.
Vaardighede:
- Rekenaarvaardig (MS Office);
- Goeie kommunikasie in Afrikaans en Engels ;
- Verskoopsvaardigheid;
- Organisatoriese vermoë;
- Bemarking.
Verantwoordelikhede:
- Finansiëlebestuur;
- Personeelbestuur;
- Beheer en bestuur van administrasie;
- Mark aandeel groei;
- Bestuur en onderhoud van bates;
- Voorraadbestuur