Administrative Officer / Administratiewe Beampte
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Ladybrand, Free State
Permanent
Apply
Posted 10 November 2025 - Closing Date 18 November 2025

Job Details

Job Description

Kern doel van die pos:

Die effektiewe en deeglike byhou van Administratiewe dokumente so ook bystand en opleiding aan betrokke bedryfspunte.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12 met Rekeningkunde;
  • Finansiële Rekeningkunde en of Rekeningkunde kwalifikasie sal as aanbeveing dien
  • 4-5 jaar ondervinding in ‘n Rekeningkunde omgewing;
  • Bestuurslisensie.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig;
  • Goeie syfervaardigheid;
  • Goeie interpersoonlike en konflik hanterings- vaardighede;
  • Goeie organisasie en prioritisering- vermoë;
  • Tydbestuur;
  • Goeie telefoon etiket.

Verantwoordelikhede:

  • Bied ondersteuning aan bestuur en voorsien bestuurshulpmiddels;
  • Opstel en byhou van administrasie en rekeningkundige take asook algemene administratiewe verantwoordelikhede;
  • Verskaf ondersteuning aan bedryfspunte.

OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer.  Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.


Main purpose of the position:

The effective and thorough maintenance of administrative documents as well as assistance and training at relevant operating points.

Minimum Requirements:

  • Grade 12 with accounting;
  • Financial Accounting and/or accounting qualification would be an advantage;
  • 4-5 years’ experience in an administrative position;
  • Good numeracy skills;
  • Valid driver’s license.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate;
  • Good interpersonal and conflict handling skills;
  • Good organisation and prioritising abilities;
  • Good time management;
  • Good telephone etiquette.

Responsibilities:

  • Provides management support and provides management tools;
  • Compilation and maintenance of administration and accounting tasks as well as general administrative responsibilities;
  • Provide support to operating points.
OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups, as well as individuals with disabilities, to apply.