Admin Clerk / Admin Klerk
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Fouriesburg, Free State
Permanent
Apply
Posted 29 October 2025 - Closing Date 06 November 2025

Job Details

Job Description

Kern doel van die pos:

Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die administrasie afdeling.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • 2 -3 jaar ondervinding in handelsomgewing;
  • Kennis van AS400 sal `n voordeel wees;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Syfervaardig;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Goeie verkopevaardighede.

Verantwoordelikhede:

  • Hanteer fakture en joernale;
  • Byhou van daaglikse brandstof;
  • Hanteer van eise;
  • Hanteer van kliente bestellings;
  • Byhou van administrasie.

OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer.  Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.

Main purpose of the position:

Effective handling of all administrative tasks with regard to the administration department.

Minimum Requirements:         

  • Grade 12;
  • Knowledge of AS400 will be an advantage;
  • 2-3 years experience in a trade branch a recommendation.
  • Valid driver's license.

Skills:

  • Computer literate (MS Office);
  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Good numerical ability;
  • Good organisational skills;
  • Good sales skills.

Responsibilities:

  • Maintaining administration;
  • Maintaining of daily fuel;
  • Handling claims;
  • Handling of clients orders;
  • Handle invoices and journals.

OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups, as well as individuals with disabilities, to apply.