Junior Graphic Design and Admin / Junior Grafiese Ontwerper en Admin
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Ladybrand, Free State
Permanent
Posted 03 October 2025
- Closing Date 10 October 2025
Job Details
Job Description
Kern doel van die pos:
Om kreatiewe ontwerpe onderhewig aan korporatiewe identiteit voor te lê tot voordeel van die beeld van OVK.
Vereistes:
- Graad 12;
- Kwalifikasie in Grafiese Ontwerp (Nasionale Diploma) of ten minste 3 jaar ondervinding in Grafiese Ontwerp.
Vaardighede:
- Grafiese Rekenaarvaardighede;
- Sosiale media;
- Interpersoonlike kommunikasie vaardighede;
- Kennis van bemarking en advertensiebedryf;
- Goeie menseverhoudinge;
- Engels en Afrikaans magtig.
Verantwoordelikhede:
- Ontwerp van OVK advertensies en promosie items;
- Ontwerp van Interne korporatiewe skryfbehoeftes;
- Algemene Assistant vir die videograaf;
- Algemene bemarkings verantwoordelikhede soos bv hulp by funksies aangebied deur Bemarkingsafdeling.
Main purpose of the position:
To submit creative designs subject to corporate identity for the benefit of OVK's image.
Requirements:
- Grade 12;
- Qualification in Graphic Design (National Diploma) or at least 3 years’ experience in Graphic Design.
Skills:
- Graphic Computer Skills;
- Social media;
- Interpersonal communication skills;
- Knowledge of marketing and advertising;
- Good human relations;
- English and Afrikaans proficient.
Responsibilities:
- Design of OVK adverts and promotional items;
- Design of Internal corporate stationery;
- General Assistant to the videographer;
- General marketing responsibilities such as assistance at functions hosted by the Marketing Department.