Branch Manager / Takbestuurder
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Hopetown, Northern Cape
Permanent
Posted 17 December 2025
- Closing Date 29 December 2025
Job Details
Job Description
Kern doel van die pos:
Effektiewe beheer en bestuur van die Meganisasie afdeling wat die bemarking en ondersteuning op produkte en dienste lewer om ‘n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliente met winsgewindheid.
Minimum Vereistes:
- Graad 12;
- 4-5 minimum jaar ervaring in meganisasie omgewing;
- Rekenkundige agtergrond kan voordelig wees;
- Geldige rybewys.
Vaardighede:
- Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
- Natuurlike vermoë om in kompeterende landbou omgewing suksesvol te funksioneer;
- Rekenaarvaardig (MS Office);
- Konflikhantering;
- Goeie beplannings vermoë;
- Moet onder druk kan funksioneer.
Verantwoordelikhede:
- Finansiëlebestuur;
- Personeelbestuur;
- Beheer en bestuur van administrasie;
- Mark aandeel groei;
- Bestuur en onderhoud van bates;
- Voorraadbestuur