OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OV
Senior Onderskrywingsbeampte / Senior Underwriter Officer
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OV
Ladybrand, Free State
Permanent
Apply
Posted 20 November 2024 - Closing Date 29 November 2024

Job Details

Job Description

Kern doel van die pos:

Effektiewe hantering en onderskrywing van Agri-, Kommersiële- en Persoonlike lyne met betrekking tot versekering sowel as algemene administratiewe take.

Vereistes:

  • Graad 12;
  • FAIS Akkreditasie (relevante kwalifikasie, RE5 & CoB - sal tot voordeel strek);
  • Vorige werk ondervinding in onderskrywing of korttermyn versekerings omgewing (sal tot voordeel strek);
  • Produk kennis / opleiding t.o.v korttermyn versekering.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Sterk syfervaardighede;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Moet onder druk kan funksioneer;
  • Sperdatum gedrewe en goeie beplannings vermoë;
  • Moet vertroulikheid kan handhaaf;
  • Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf.

Verantwoordelikhede:

  • Onderskrywing van korttermyn polisse (nuwe besigheid, hernuwings en wysigings);
  • Diens en skakeling met/vir Versekeraars en Makelaars;
  • Instandhouding van versekerings polisse;
  • Onderhou en vaslê van data op nodige stelsels en databasis;
  • Voorbereiding van nodige verslae (nuwe besigheid, hernuwings en wysigings);
  • Uitvoer van administratiewe pligte.

Core purpose of the post:

Effective handling and underwriting of Agri, Commercial and Personal lines with regard to insurance as well as general administrative tasks.

Requirements:

  • Grade 12;
  • FAIS Accreditation (relevant qualification, RE5 & CoB – will be beneficial);
  • Previous work experience in underwriting or short-term insurance environment (will be beneficial);
  • Product knowledge / training with regard to short-term insurance.

Skills:

  • Good communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Strong numeracy skills;
  • Good organizational ability;
  • Must be able to function under pressure;
  • Deadline driven and good planning ability;
  • Must be able to maintain confidentiality;
  • The ability to maintain good interpersonal relationships.

Responsibilities:

  • Underwriting of short-term policies (new business, renewals and amendments);
  • Service and liaison with / for Insurers and Brokers;
  • Maintenance of insurance policies;
  • Maintaining and capturing data on necessary systems and database;
  • Preparation of necessary reports (new business, renewals and amendments);
  • Execution of administrative duties.