Cashier / Kassier
OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD
Steynsrus, Free State
Permanent
Apply
Posted 02 December 2025 - Closing Date 10 December 2025

Job Details

Job Description

Kern doel van die pos:

Deurlopend flinke, effektiewe, vriendelike en korrekte dienslewering aan kliënte.

Vereistes:

  • Graad 12;
  • 1-2 jaar ondervinding as kassier;
  • Basiese kennis van landbouprodukte sal tot voordeel wees.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Menseverhoudings;
  • Organisatoriese vermoëns;
  • Verkoopsvaardighede;
  • Syfervaardig;
  • Administrasie.

Verantwoordelikhede:

  • Bevorder markaandeel deur goeie kliëntediens;
  • Kontanthantering;
  • Behartig verkope en beheer voorraad;
  • Byhou van administrasie.

OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer.  Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.


Main purpose of the position:

Continuous, efficient, friendly and correct service to customers.

Requirements:

  • Grade 12;
  • 1-2 year experience as a cashier;
  • Basic knowledge of agricultural products will be beneficial.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • People skills;
  • Organizational capabilities;
  • Selling Skills;
  • Numeracy;
  • Administration.

Responsibilities:

  • Promote market share through good customer service;
  • Cash handling;
  • Manage sales and inventory management;
  • Keeping track of administration.

OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups, as well as individuals with disabilities, to apply.